Maan Lyk Soos Kaas

Hardcover
Regular price $15.99
Regular price Sale price $15.99
Sale Sold out
🚚 Usually delivered in 4 days for as little as $4.50
Goodreads:0.0 · 0 ratings · 0 reviews

Already own this book? You can now sell it through BookLoop, Bookabaloo's used book marketplace for cash or book credit, it's up to you!

Sell my copy
Skip to product information
1 of 1
Hardcover
Regular price $15.99
Regular price Sale price $15.99
Sale Sold out
🚚 This is usually shipped and delivered in 4 days for as little as $4.50
Goodreads:0.0 · 0 ratings · 0 reviews

Already own this book? You can now sell it through BookLoop, Bookabaloo's used book marketplace for cash or book credit, it's up to you!

Sell my copy

Author: Kimberly Jordaan

Title: Maan Lyk Soos Kaas

Binding: Hardcover

Number Of Pages: 32

Release Date: 2023-03-01

Details: Die maan lyk soos kaas is 'n pragtige ge"illustreerde Afrikaanse boek wat die storie vertel van hoe Ouma Muis een aand gesien het die maan lyk soos kaas. In haar haas om haar familie te vertel van die maan, vergeet sy van haar vals tande wat langs haar bed l^e. Sy lisp deur haar storie en vertel haar familie hoe graag sy op die maan wil bly want op die maan is alles vol kaas, almal is vriendelik, en daar is nie siektes of pyn nie. Alhoewel haar familie na haar verlang, weet hulle Ouma is nou op 'n beter plek. Die storie is geskryf om jong kinders, wat nog nie die konsep van dood kan verstaan nie, te help om dood te verwerk en te rou vir 'n geliefde. Die boek is geskryf in rymvorm en bevat oulike, en snaakse elemente. Dit is geskryf om geniet te word deur die hele gesin. Die pragtige illustrasies en rymskema maak dit ook die perfekte slaaptyd storie.

EAN: 9798987744734

Package Dimensions: Height: 8.5 inches, Length: 8.5 inches, Weight: 0.69004688006 pounds, Width: 0.25 inches

View full details