Haar Naam is Ragel
🚚 Typically arrives within 2-5 days
Couldn't load pickup availability
Purchasing this book could earn you 29 Bookpoints click to learn more
Author: Helena Hugo
Title: Haar Naam is Ragel
Binding: Paperback
Number Of Pages: 280
Release Date: 0000-00-00
Details: Ragel Naud'e het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer n'a die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie.
EAN: 9780796316042
Package Dimensions: Height: 8.5 Inches, Length: 5.5 Inches, Weight: 0.6724098991 Pounds, Width: 0.63 Inches
Share

Join the Bookabaloo Rewards Program
1. Buy Books - 2. Earn Points - 3. Get More Books - 4. Repeat!