Amper Frans
See more books by Louis Jansen van Vuuren

Already own this book? You can now sell it through BookLoop, Bookabaloo's used book marketplace for cash or book credit, it's up to you!
Sell my copyCouldn't load pickup availability

Already own this book? You can now sell it through BookLoop, Bookabaloo's used book marketplace for cash or book credit, it's up to you!
Sell my copyAuthor: Louis Jansen van Vuuren
Title: Amper Frans
Binding: Paperback
Number Of Pages: 258
Release Date: 2020-10-12
Details: Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag 'n ch^ateau in die Franse platteland sou besit nie.In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her - daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal.Om die vervalle Ch^ateau de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in 'n boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermo"e geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om 'n hele ch^ateau to verhit nie ...Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is 'n moet vir alle Frankofiele.
EAN: 9781776190461
Package Dimensions: Height: 8.25 Inches, Length: 5.5 Inches, Weight: 1.10231131 Pounds, Width: 0.54 Inches
Share
